#blosscoffeedates

Tuinroete #blosscoffeedate

Coffee Date_Facebook

Dis heerlike lente die winter is verby… en dit is presies hoe dit was by die Tuinroete #blosscoffeedate Saterdag, 1 September by One Forest in George.

Die dames het heerlik gesmul aan die koffie en eet goed met kompliment van Koffihuys by Eden MediSpa en shampanje met pienk spookasem wat Lizel Conradie, ons BLOSS streeks ko-ordineerder gebring het.

Collage_Fotor.1

Dokter Adri Hofmeister van Eden MediSpa het vir die dames vertel dat dit ewe belangrik is om van binne en buite mooi te wees en John Heath van OptoDerm het kom vertel van hul nuwe CBD (Cannabidiol) room.

Mendril van Shampu Hair Studio at One Forest het die dames lekker laat lag oor sy pittige aanmerkings oor boks “dye” en hoe belangrik dit is om gereel vir ‘n goeie “hair treatment” te gaan.

IMG_3043_Fotor

CLARINS Fragrance House het spesiaal vir Tshego Maphatane van Pretoria af laat kom om ons gaste op ‘n eksotiese reis te vat met Thierry Mugler se Angel, Womanity en Allien parfuums.

Behalwe vir die lekker bedef by One Forest het ons gaste ook goodie-bags gekry met heerlike bederfies in. Baie dankie Dr. Adri en personeel van One ForestRiette Delport van RUT ArtChrisma Meyer van MooGoo SAMarlene Smuts van Harmony HoneybushMarnè Cassell van CLARINS Fragrance House en Erika Green van  2nd Youth Dermaceutical Skincare.

Collage_Fotor.4

Collage_Fotor.2

Johannesburg #blosscoffeedate

Coffee Date_Facebook 2

Saterdag, 28 Julie is daar heerlik gekuier by The Fat Mermaid Day Spa in Bedfordview saam met Johannesburg se BLOSS Brand Ambassadors by hul #blosscoffeedate. Hierdie juweel van ‘n plek is die perfekte “venue” vir enige funksie.

food_Fotor.1a

Ons gaste is bederf  met heerlike eet-en-drinkgoed van The Fat Mermaid asook awesome geskenkies van ons BLOSS Brand Ambassadors borge-Baie dankie Harmony HoneybushMooGoo South Africa en SunPac

Collage_Fotor.4

Magdie Raats (#blossboss) en Leaine Lindeque, BLOSS academy manager het vir die gaste meer oor BLOSS Media kom vertel en wat nog voorlê.

Collage_Fotor.6

Magdie Raats – BLOSS Media Eienaar en Leaine Lindeque – BLOSS Academy Manager

Ons gasspreker, Bernadette Chiponda het vir ons meer kom vertel oor haar nuwe boek- “Sick and Tired of being Single”.  Rulanda Potgieter was die gelukkige wenner van een van Bernadette se boeke.

Ber2_Fotor.1a

Bernadette Chiponda

Ons wil ook ‘n groot dankie sê aan die volgende persone en besighede vir jul bydra wat die oggend nog meer spesiaal gemaak het.

Collage_Fotor.5

The Fat Mermaid Day Spa – Venue, Cake, special treats and Coffee
Lelani Visagie – Goodie-bags en blomme
Petenzia Swartz – Zia’s Fotografie vir die fotos
Kinetic Signs & Graphics (PTY) LTD – BLOSS yskasmagnete
Cakes by Sumè – Dream catcher suiker-koekkies vir elke gas
CLK Municipal Consulting – vir die borg van die photobooth

Ons volgende #blosscoffeedate vind plaas Saterdag, 1 September by One Forest in George.  #vrouweesissterkwees

*  *  *  *  *  *  *  *  *  *

Pretoria #blosscoffeedate

Coffee Date_Facebook

Pretoria se #blosscoffeedate was Saterdag, 09 Junie by Shelanti Tea Garden in Centurion. Ons gaste was weereens bederf  met awesome goodie-bags van ons BLOSS Brand Ambassadors borge- Baie dankie Harmony HoneybushMooGoo South Africa en SunPac.
029bcd13-4d28-4003-84be-150e494b931f
Baie dankie Shelanti Tea Garden dat julle jul venue vir ons beskikbaar gestel het en vir die heerlike koek en koffie vir ons gaste.

Magdie Raats, ons #blossboss het met passie vertel van haar visie met BLOSS Tydskrif en ook hoe belangrik vroue in die besigheids-wêreld is.

#vrouweesisterkwees

Ons gasspreker, Megan-Germari Horak-Du Preez het haar liefde vir wat sy doen met ons gedeel en ‘n inspirerende storie vertel hoe sy gekom het waar sy vandag is.
Collage_Fotor2

Magdie Raats (BLOSS Tydskrif), Tanya Sanders, Megan-Germari Horak-Du Preez en Lilian Masser

Lilian Masser van The VOICE, baie dankie dat jy ons gaste kom vermaak het
Collage_Fotor3

Ons wil ook ‘n groot dankie sê aan die volgende besighede vir jul bydra wat die oggend nog meer spesiaal gemaak het.

Leona Kleinhans – Shumba Manor Guesthouse
Petenzia Swartz – Zia’s Fotografie
Ewan Botha – Total Waverley
Tamaryn Graham – Life Coaching Kursus
Megan du Preez – Play It 4Ward / Dunkeld Country Estate / LCN Beauty Clinic
Marchelle Jonker – Tha Glam Factor
Tanya Sanders – BLOSS Sleutelhouers en Nicolene Nel Photography vir die fotos.

Ons volgende #blosscoffeedate vind plaas einde Julie in Johannesburg. As jy wil kom saam kuier stuur vir ons ‘n epos na trudi@blossmag.co.za

*  *  *  *  *  *  *  *  *  *

Oos-Kaap #blosscoffeedate

Coffee Date_Facebook 2

BLOSS Streeks Koördineerder en Brand Ambassador in die Oos-Kaap Leona Kleinhans het ons heel eerste #blosscoffeedate aangebied Saterdag, 31 Maart 2018 by Bella Donna Studio in Humansdorp.

Die dames wat die oggend bygewoon het is heerlik bederf met al die lekker eetgoed en geskenkies.

 

Collage_Fotor.1-1024x1024

Gasspreker Maxi Heppell wat ook skrywer is van die boek ” Genade is ‘n dag lank” het die dames toegespreek met ‘n inspirerende boodskap van hoop.

Collage_Fotor.2

Ons by BLOSS wil graag die volgende persone/besighede bedank wat bygedra het tot die “goodie bags”, gelukkige trekkings en groot sukses van ons eerste Bloss Coffee Date.

Marlene Smuts – Harmony Honeybush
Carin & Hetsie Scheepers – Tolbos Country Shop
Bianca Mörsner – Hot Crumbs Bakery
Mariska Burger – Herbalife
Linda Laubscher – Beautique Haarsalon
Christa Mostert – Vitaderm
Nichola Uys – Tupperware
Shumba Manor Gastehuis

Baie dankie ook aan al die dames wat die oggend kom saam kuier het.

DSF1674.1-1024x683

As jy elders in die Oos-Kaap (Kouga area uitgesluit) bly en graag deel wil word van die BLOSS span skakel gerus vir Leona Kleinhans op 072 634 0966.